n Eeu-oue-debat is of die mens, veral mans, van nature magsugtig en gewelddadig is. Di� boek ondersoek die probleem vanuit 'n historiese en filosofiese perspektief. Die skrywer aanvaar die tese oor die gewelddadige natuur van die mens. Maar ook: wat is in die geskiedenis gedoen om di� "natuur" teen te werk of vrede te bevorder? Hy reken dat die mens ook 'n morele verbeelding het wat die droom van vrede bevorder. Nog 'n (moontlike omstrede) punt is dat hy ook meen dat die morele verbeelding 'n funksie van die brein is ...
Read More
n Eeu-oue-debat is of die mens, veral mans, van nature magsugtig en gewelddadig is. Di� boek ondersoek die probleem vanuit 'n historiese en filosofiese perspektief. Die skrywer aanvaar die tese oor die gewelddadige natuur van die mens. Maar ook: wat is in die geskiedenis gedoen om di� "natuur" teen te werk of vrede te bevorder? Hy reken dat die mens ook 'n morele verbeelding het wat die droom van vrede bevorder. Nog 'n (moontlike omstrede) punt is dat hy ook meen dat die morele verbeelding 'n funksie van die brein is wat deur sogenaamde heilige tekste ingekleur word.
Read Less
Add this copy of Oorlog En Vrede: Die Morele Verbeelding Van Die Mens to cart. $59.00, like new condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2019 by Nadedi.