Jy gebruik elke dag allerlei ongelooflike tegnologie. Maar hoe werk dit regtig? Blaai tot by die feite en vind uit wat jou selfoon laat werk, wat's binne-in 'n iPod, hoe oefenskoene 'n wip in jou stap sit, hoe 'n bioniese lyf in die toekoms sal lyk. Hierdie title met sy fyn detail en verstommende foto's is 'n ongelooflike ontdekkingsreis om alles uit te vind oor moderne tegnologie en toekomstige tegno-wonders.
Read More

Read Less