Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby sal enige rugbyfanatikus boei. Die versameling feite, statistiek, aanhalings en anekdotes wissel van die komiese tot die kontroversiele en herdenk die ryke geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby. Hierdie buitengewone/merkwaardige boek bevat van die mees opwindende stories oor Suid-Afrikaanse rugby, insluitende: Hoe Manie Reyeneke laat was vir sy eie huweliksonthaal omdat hy eers 'n halfeindstryd vir sy klub moes gaan speel. Die 90 meter-strafskop van Oostelikes. Hoe die eerste ...
Read More
Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby sal enige rugbyfanatikus boei. Die versameling feite, statistiek, aanhalings en anekdotes wissel van die komiese tot die kontroversiele en herdenk die ryke geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby. Hierdie buitengewone/merkwaardige boek bevat van die mees opwindende stories oor Suid-Afrikaanse rugby, insluitende: Hoe Manie Reyeneke laat was vir sy eie huweliksonthaal omdat hy eers 'n halfeindstryd vir sy klub moes gaan speel. Die 90 meter-strafskop van Oostelikes. Hoe die eerste Springbokke wat per vliegtuig gereis het met drie enjins oor die see gehinkepink het. Hoe Kimberley 60 uur per muilwa moes reis tydens hul eerste toer na Kaapstad. Hoe die Springbok Andy MacDonald met sy kaal hande 'n leeu doodgemaak het. Die plettervat deur 'n toeskouer wat die Westelike Provinsie die Curriebeker gekos het. Paul Roos se weeklikse 260 km-fietsrit na Pretoria om klubrugby te speel.
Read Less
Add this copy of Die Uitsonderlike Boek Van Suid-Afrikaanse Rugby to cart. $54.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2012 by Penguin Books.