Sorg is 'n historiese roman, geskryf in die genre van magiese realisme. Die verhaal begin by die Skepping, toe die Khoi en San die koddige volstruis uitlag. Die Khoi skets die mitiese Groot Volstruis teen die muur van 'n grot in die Swartberge en die Groot Volstruis sweer wraak teen die mensdom wat hom gespot het. Die Groot Volstruis blaas sy giftige asem oor die Oudtshoorn-distrik van die negentiende eeu en dit tref veral vir Hendrik van der Westhuizen, volstruisveerbaron op sy plaas Sorgniet. Hendrik is getroud met die ...
Read More
Sorg is 'n historiese roman, geskryf in die genre van magiese realisme. Die verhaal begin by die Skepping, toe die Khoi en San die koddige volstruis uitlag. Die Khoi skets die mitiese Groot Volstruis teen die muur van 'n grot in die Swartberge en die Groot Volstruis sweer wraak teen die mensdom wat hom gespot het. Die Groot Volstruis blaas sy giftige asem oor die Oudtshoorn-distrik van die negentiende eeu en dit tref veral vir Hendrik van der Westhuizen, volstruisveerbaron op sy plaas Sorgniet. Hendrik is getroud met die vooraanstaande Isabella Fourie, maar hy is verknog aan die bediende Eva Damon. Hendrik klou vas aan die patriargale gebruik dat 'n man vir sy vrou moet sorg, en Eva glo aan die Khoi en San se geloof dat Afrika self vir haar kinders sorg. Die Groot Volstruis gebruik die wind om oorlogswinde aan te waai en die volstruisveerbedryf word met 'n magtige vlerkslag vernietig, maar die Khoi- en Sangeeste dans steeds in die maag van die Kangogrotte. Hendrik se nasate by Isabella en Eva oorleef die Boere-oorlog, die Wereldoorloe en Distrik Ses, en die leser volg hulle voetspore tot by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees, waar die nasate weer met mekaar en met die onthutste spoke van die Volstruisveerera kennis maak. Teen die agtergrond van ongekende rykdom van die Volstruisveerera ontvou 'n sage van liefde, verraad, gierigheid, haat en vergifnis wat die karakters selfs na hulle dood nog vasvang.
Read Less
Add this copy of Sorg to cart. $45.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2006 by Penguin.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Very Good. Afrikaans text. The wraps are lightly edge worn. Internally the pages are lightly tanned on the edges. All text is clear and presentable. good copy. r* 15/03/2021. ak.
Add this copy of Sorg (Afrikaans Edition) to cart. $45.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2006 by Penguin Books.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Very Good. Afrikaans. 207 pages (complete). Wraps edge worn and marked. Mild tanning, minor markings. Still in a very good condition, tightly bound and intact. MK.
Add this copy of Sorg to cart. $74.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2006 by Penguin Books Suid-Afrika.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Very Good. Inscribed by Author(s)The wraps are slightly shelf rubbed. The name of the person to whom the book was inscribed has been crossed through. Tightly bound. The book is in Afrikaans. [R. K]