Naelstring belig die problematiek van transformasie in 'n nuwe Suid-Afrika en die soms fanatieke eise van swart bemagtiging. Die drama sentreer rondom 'n moeder wat weier om haar pasgebore baba se naelstring te knip. Die baba is egter nie bereid om die absurde situasie gelate te aanvaar nie en neem sy gehoor op 'n reis van swart komedie en deernisvolle maar pynlike interaksie. Pieter Fourie, dramaturg en dramaveteraan, is waarskynlik die enigste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat diep spore as toneelspeler, regisseur, ...
Read More
Naelstring belig die problematiek van transformasie in 'n nuwe Suid-Afrika en die soms fanatieke eise van swart bemagtiging. Die drama sentreer rondom 'n moeder wat weier om haar pasgebore baba se naelstring te knip. Die baba is egter nie bereid om die absurde situasie gelate te aanvaar nie en neem sy gehoor op 'n reis van swart komedie en deernisvolle maar pynlike interaksie. Pieter Fourie, dramaturg en dramaveteraan, is waarskynlik die enigste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat diep spore as toneelspeler, regisseur, artistieke direkteur en skrywer getrap het. Met Naelstring deurbreek die bekroonde dramaturg Pieter Fourie opnuut die grense van sy oeuvre.
Read Less
Add this copy of Naelstring (Afrikaans Edition) to cart. $50.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2010 by Protea Boekhuis.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Very Good. Afrikaans. 44 pages (complete). Wraps a bit edge worn and marked. Previous ownership inscription on half tittle page, minor markings. Still in a very good condition, tightly bound and internally clean. 3rd impression. MK.
Add this copy of Naelstring (Afrikaans Edition) to cart. $64.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2001 by Protea Boekhuis.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Very Good. Size: 0x0x0; Signed by Author. Afrikaans text. 44 Pages. The wraps are a little shelf rubbed, but remains strong and sturdy. Internally, there is a previous owners signature on the front end page, the remaining pages are clean and complete. Tightly bound. ak.