Koggelmanderman, wat in 2002 met die eerste Nagtegaal/Klein Karoo Nasionale Kunstefees-prys vir nuutgeskrewe verhoogtekste bekroon is, het weereens bevestig dat Pieter Fourie se dramas toeganklik en boeiend is vir sowel kundiges as die minder gespesialiseerde teaterliefhebber. Daarbenewens is hierdie drama ook 'n verkwiklike leeservaring.
Read More

Read Less
Add this copy of Koggelmanderman to cart. $45.00, like new condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2003 by Protea.