Sarah Hawkins
Sarah Hawkins is mal oor diere, so sy hou daarvan om diere-avonture uit te dink! Sy en haar man woon in Londen. Hulle het twee stout katte, Rosie en Oscar, wat altyd by haar sit as sy skryf. Baiekeer sit hulle op die rekenaar se toetsbord en vee per ongeluk woorde uit. Maar Sarah gee nie om nie - sy is gelukkig wanneer sy kan skryf en terselfdertyd by haar diere kan wees.
Sarah Hawkins is mal oor diere, so sy hou daarvan om diere-avonture uit te dink! Sy en haar man woon in Londen. Hulle het twee stout katte, Rosie en Oscar, wat altyd by haar sit as sy skryf. Baiekeer sit hulle op die rekenaar se toetsbord en vee per ongeluk woorde uit. Maar Sarah gee nie om nie - sy is gelukkig wanneer sy kan skryf en terselfdertyd by haar diere kan wees. See less
Sarah Hawkins's Featured Books