Johan Fourie
Johan Fourie is 'n natuurbewaarder en tans die besturende direkteur van die Cape Nature College Wild life Training. Hy het in sy twintigerjare as helikopter vlieenier in die SA Lugmag gewerk. Die bekoring van die natuur het egter te sterk geword, en in 1982 is hy na die Krugerwildtuin. Vir die volgende 4 jaar het hy die Lebomboberge in die ooste van die wildtuin as natuurgids verken. Na sy dienstermyn op staptoere is hy oorgeplaas na omgewingsopvoeding en natuurbestuur. Vyftien jaar later...See more
Johan Fourie is 'n natuurbewaarder en tans die besturende direkteur van die Cape Nature College Wild life Training. Hy het in sy twintigerjare as helikopter vlieenier in die SA Lugmag gewerk. Die bekoring van die natuur het egter te sterk geword, en in 1982 is hy na die Krugerwildtuin. Vir die volgende 4 jaar het hy die Lebomboberge in die ooste van die wildtuin as natuurgids verken. Na sy dienstermyn op staptoere is hy oorgeplaas na omgewingsopvoeding en natuurbestuur. Vyftien jaar later besluit hy om sy eie onderneming te stig om natuuropleiding aan natuurbewaringsorganisasies en die publiek te bied. See less
Johan Fourie's Featured Books