Skip to main content alibris logo

Alesha Dixon

Alesha Dixon is 'n wereldbekende Britse sanger, danser, model, TV-aanbieder, filantroop en een van die beoordelaars van Britain's Got Talent en The X Factor. Haar musiekloopbaan het vlamgevat as lid van die musikale trio Mis-Teeq, en deesdae is sy ook 'n suksesvolle solokunstenaar. Sy is die ma van 'n dogtertjie, Azura, wat in 2013 gebore is. Lightning Girl is haar debuutroman vir kinders.