Adinda Vermaak
Na 'n loopbaan as hoerskoolonderwyser, is Adinda Vermaak 'n vakadviseur vir Afrikaans in die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Behalwe haar vernuf in Afrikaans, het sy ook 'n belangstelling in geskiedenis waarin sy 'n meestergraad verwerf het. Sy is die skrywer en medeskrywer van onder meer Pret met Poesie, Versreise, Woordreise, Rymreise en Platinum-taalhandboeke vir Afrikaans Huistaal. Verder is sy die aanbieder van verskeie landswye werkswinkels oor redenaarsvaardighede, kreatiewe skryfwerk en...See more
Na 'n loopbaan as hoerskoolonderwyser, is Adinda Vermaak 'n vakadviseur vir Afrikaans in die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Behalwe haar vernuf in Afrikaans, het sy ook 'n belangstelling in geskiedenis waarin sy 'n meestergraad verwerf het. Sy is die skrywer en medeskrywer van onder meer Pret met Poesie, Versreise, Woordreise, Rymreise en Platinum-taalhandboeke vir Afrikaans Huistaal. Verder is sy die aanbieder van verskeie landswye werkswinkels oor redenaarsvaardighede, kreatiewe skryfwerk en hoe om hoerskoolleerders met leesprobleme te ondersteun. See less
Adinda Vermaak's Featured Books