Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die kinders, die kos, die sport, selfs die skoolwerk. Sy verlang terug na Kieriekroek waar sy grootgeword het - 'n plek wat net soveel kleurvolle karakters het as wat hy swaarkry het. Dis net die gedagte aan Waldo by die nuwe skool wat Zita elke keer dromerig laat glimlag. Maar daar is 'n ding wat tussen haar en Waldo staan. Dieselfde ding wat tussen haar en haar ma en tussen haar en die nuwe skool staan. Dis die ding met haar pa.
Read More

Read Less
Add this copy of Zita to cart. $49.00, good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2011 by LAPA Publishers.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Good. Reprint. Afrikaans text. the laminated wraps are shelf rubbed, chipped and a bit creased. heavy annotations, highlighting and notes in text. light marks. well bound. fairly good copy. [S. K]
Add this copy of Zita to cart. $54.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2008 by LAPA Uitgewers.
Add this copy of Zita to cart. $54.00, good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2008 by LAPA Uitgewers.