Skip to main content alibris logo
Image not available
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Die voetspore-span se tweede reisavontuur met 4x4-voertuie begin by Ponta do Ouro in Mosambiek en kuslangs, van vuurtoring tot vuurtoring, en eindig by Kaap Kruis in Namibie. Soos die kraai vlieg, is dit 'n afstand van ietwat verder as 4000 kilometer, maar vir die voetspore-span was dit 'n avontuur van 15 000 kilometer ver.

loading
Voetspore Op Die Strand 2002, LAPA Publishers, Pretoria

ISBN-13: 9780799329902

Afrikaans

Paperback