Skip to main content alibris logo

Vital remains: The true story of the coloured boy behind the wardrobe

by

Write The First Customer Review
Vital remains: The true story of the coloured boy behind the wardrobe - van der Merwe, Amos
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Chris Barnard het die hulp van besonderse mense nodig gehad om voor te bly in die vinnig ontwikkelende wetenskap van oorplanting. Een van hierdie besonderse mense was Winston Wicomb, die donker broer van Randall Wicomb. Hy moes weggesteek word as kind om sy ouers se ras-identiteit van die Apartheidsinspekteurs te versteek. Winston het karre reggemaak en 'n merkwaardige ontmoeting gehad met Chris Barnard. Winston is aangestel om die apparaat te ontwikkel wat harte lewendig hou vir vervoer. Dit is die storie van 'n ongewone ...

loading
Vital remains: The true story of the coloured boy behind the wardrobe 2017, Naledi, Tygervalley

ISBN-13: 9780928316919

Afrikaans

Paperback