Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word. Die Kaap de Goede Hoop. 'n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as 'n milit???re chirurg se assistent. Goewerneur lord Charles Somerset is na 'n paar maande s??? be???ndruk met die briljante Barry, dat hy hom as sy huisdokter aanstel. Nie almal deel lord Somerset se entoesiasme nie. Somerset se aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, wil weet waarvandaan Barry kom, en James se mediese kennis - hy praat dan selfs ...
Read More
Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word. Die Kaap de Goede Hoop. 'n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as 'n milit???re chirurg se assistent. Goewerneur lord Charles Somerset is na 'n paar maande s??? be???ndruk met die briljante Barry, dat hy hom as sy huisdokter aanstel. Nie almal deel lord Somerset se entoesiasme nie. Somerset se aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, wil weet waarvandaan Barry kom, en James se mediese kennis - hy praat dan selfs van 'n keisersnee! - ontsenu menige plaaslike arts. Maar selfs nie eens die talentvolste medici van die tyd sou kon weet watter geheim die enigmatiese James in hom dra nie. Francois Loots se roman, gebaseer op die lewe van hierdie aangrypende historiese figuur, wys hoe diep die spore van randfigure in die geskiedenis l???.
Read Less
Add this copy of Due South of Copenhagen to cart. $52.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2020 by Umuzi.