Hierdie hersiene uitgawe van Veldgids tot die Bome van die Nasionale Krugerwildtuin is 'n onontbeerlike naslaanwerk oor die bome van die Wildtuin sowel as die omliggende bosveldstreke. As gesaghebbende gids is dit nuut ontwerp en volledig bygewerk om die jongste wetenskaplike boomname te weerspieel. Daar is foto's van al die bome van die streek (meer as 200 spesies) in hul natuurlike habitat in die Wildtuin en elke inskrywing bevat 'n rykdom aan inligting oor die vrugte, bas, blomme en blare van die bome, aspekte van hul ...
Read More
Hierdie hersiene uitgawe van Veldgids tot die Bome van die Nasionale Krugerwildtuin is 'n onontbeerlike naslaanwerk oor die bome van die Wildtuin sowel as die omliggende bosveldstreke. As gesaghebbende gids is dit nuut ontwerp en volledig bygewerk om die jongste wetenskaplike boomname te weerspieel. Daar is foto's van al die bome van die streek (meer as 200 spesies) in hul natuurlike habitat in die Wildtuin en elke inskrywing bevat 'n rykdom aan inligting oor die vrugte, bas, blomme en blare van die bome, aspekte van hul groeitempo, die eienskappe en gebruike van die hout, medisinale waarde, en nog meer. Nabyfoto's beeld die sleutelkenmerke van elke spesie uit. Ook ingesluit is notas oor 'n verdere 175 spesies wat nie boomgrootte in die Wildtuin bereik nie maar elders wel so groot word en as bome in die Nasionale Boomlys opgeneem is.
Read Less
Add this copy of Veldgids Tot Die Bome Van Die Nasionale Krugerwildtuin to cart. $45.00, good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 1986 by Struik.