Skip to main content alibris logo
Tot Siens Vos En Haas - vanden Heede, Sylvia, and Tjong-Khing, The (Illustrator), and Hugo, Daniel (Translated by)
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency
Browse related Subjects
+ Browse All Subjects

Lees net hier: "Haai, Vos! Haai, Haas!" Dit is Uil wat so roep. Hy sit in sy boom en wink deur die venster. "Dis snaaks," se Haas. "Baie snaaks," se Vos. Want vandat Uil 'n eier het, wil hy niemand sien nie. Vos en Haas, uit Sylvia Vanden Heede en illustreerder The Tjong-Khing se eerste Vos en Haas-"groeiboek", het die harte van ontelbare eerste lesers verower. Uiteindelik was daar 'n dik boek wat hulle heeltemal op hul eie kon lees. Nou is daar meer van Vos en Haas! Die stories en die karakters in Tot siens, Vos en Haas ...

loading
Tot Siens Vos En Haas 2011, Protea Boekhuis, Menlopark 0102

ISBN-13: 9781869194239

Afrikaans

Paperback