My dinkgoed het deurmekaar geraak, se Annelie Botes. 'n Aantal jaar gelede het 'n mediastorm om die Kammanassiekind se kop losgebars. Dit was 'n donker tyd in haar lewe, maar sy is terug op die enigste manier wat sy ken: swart-op-wit loop sy haar spore van vyf-en-vyftig jaar na en deel met die leser dinge wat sy nie verstaan nie, wat haar bang maak en wat haar bly maak. Sy doen dit vir haar kinders en hulle kinders se kinders. "Want niemand op aarde wil spoorloos die langleer klim nie," se sy. Tussenin lees ons ook hoe die ...
Read More
My dinkgoed het deurmekaar geraak, se Annelie Botes. 'n Aantal jaar gelede het 'n mediastorm om die Kammanassiekind se kop losgebars. Dit was 'n donker tyd in haar lewe, maar sy is terug op die enigste manier wat sy ken: swart-op-wit loop sy haar spore van vyf-en-vyftig jaar na en deel met die leser dinge wat sy nie verstaan nie, wat haar bang maak en wat haar bly maak. Sy doen dit vir haar kinders en hulle kinders se kinders. "Want niemand op aarde wil spoorloos die langleer klim nie," se sy. Tussenin lees ons ook hoe die toe al rebelse Annelie as tiener verlief raak op die man wat steeds die wyse, gryse engel Gabriel aan haar sy is. Oor al die berge en dale heen vlieg die twee saam. Moeiteloos glip sy tussen kontrasterende stories: jongliefde, oumensliefde, tye toe die liefde ontbreek het. Soms lag sy uit haar agterkeel oor Basjan-kat wat sy gebied op haar skoot gemerk het, ander kere sak sy gebroke op haar kniee neer oor Jabu se rooi baadjie ..."Ek sukkel met die lewe," se sy, "niks kom ooit vir my maklik nie. Maar ek hou nooit op om te probeer nie. Die jimmele weet ..."
Read Less
Add this copy of Swart Op Wit to cart. $52.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2013 by Naledi.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Very Good. Afrikaans text. Signed by previous owner. The wraps are a little shelf rubbed, chipped piece and edge worn. There is a crease across the front of the wrap. The text within the book is clear. The binding is excellent. GK.
Add this copy of Swart Op Wit to cart. $62.00, like new condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2013 by Naledi.
Add this copy of Swart Op Wit to cart. $62.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2013 by Naledi.