Skip to main content alibris logo

Sasol Eerste Veldgids tot Roofvoels van Suider-Afrika

by

Write The First Customer Review
Sasol Eerste Veldgids tot Roofvoels van Suider-Afrika - Allan, David
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Hierdie gids maak deel uit van die Sasol eerste veldgids-reeks, wat spesiaal ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in die geheime van die opwindende wereld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidse is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto's maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor 'n spesifieke spesie.

loading
Sasol Eerste Veldgids tot Roofvoëls van Suider-Afrika 2016, Struik Nature

ISBN-13: 9781775844044

Afrikaans

Paperback

Sasol Eerste Veldgids tot Roofvoels van Suider-Afrika 2003, Struik Publishers

ISBN-13: 9781868723133

Afrikaans

Paperback