'n Epiese reis in 'n klein seiljag van Frankryk tot aan die Namakwalandse kus gedurende die Tweede W???reldoorlog, sabotasiepogings en planne om Eerste Minister Jan Smuts in 'n sluipmoord om die lewe te bring . . . In die vroe??? 1940's is die Suid-Afrikaanse publiek aangegryp deur die uitdagende optrede van die Olimpiese bokser en swaargewigkampioen Robey Leibbrandt. Hy was dodelik gekant teen Suid-Afrika se deelname aan die oorlog. Sy ekstremisme, opvlie???nd-heid en onverdraagsaamheid was tipies van 'n politieke ...
Read More
'n Epiese reis in 'n klein seiljag van Frankryk tot aan die Namakwalandse kus gedurende die Tweede W???reldoorlog, sabotasiepogings en planne om Eerste Minister Jan Smuts in 'n sluipmoord om die lewe te bring . . . In die vroe??? 1940's is die Suid-Afrikaanse publiek aangegryp deur die uitdagende optrede van die Olimpiese bokser en swaargewigkampioen Robey Leibbrandt. Hy was dodelik gekant teen Suid-Afrika se deelname aan die oorlog. Sy ekstremisme, opvlie???nd-heid en onverdraagsaamheid was tipies van 'n politieke fanatikus. Leibbrandt het 'n aanhanger van Nasionaal-Sosialisme geword toe hy in 1936 vir Suid-Afrika in Berlyn aan die Olimpiese Spele gaan deelneem het. Hy was besig met opleiding in Europa toe die oorlog uitbreek. Die Duitse milit???re intelligensiediens het hom kort daarna gewerf om sabotasieopleiding te ontvang. Die Duitsers het Leibbrandt teruggestuur na Suid-Afrika as deel van Operasie Weissdorn. Sy missie? Om die militante deel van die Afrikaner-opposisie te werf en met hulle hulp skeeps- en haweinstallasies, asook nywerhede, te vernietig, en om oproer in die Uniemagte te stook. Dit was nie lank nie of die polisie was op Leibbrandt se spoor en hy is n??? een van die grootste polisiesoektogte in hegtenis geneem. Sy hoogverraadsaak in 1943 en 1944 het hoofopskrifte gehaal. Di??? biografie werp nuwe lig op hierdie enigmatiese historiese figuur en wat sy fanatisme aangevuur het.
Read Less
Add this copy of Robbey Leibbrandt: 'N Lewe Van Fanatisme to cart. $77.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2019 by Jonathan Ball Publishers (Pty) ltd.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Very Good. Size: 0x0x0; Small gift inscription written by the previous owner. Reprint, 2019. Publication of 296 pages. The wraps are a touch edge worn. Internally the pages are clean and complete. The text is legible. The binding is excellent. GK.