Skip to main content alibris logo
Prooi - Viljoen, Fanie
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency
Browse related Subjects
+ Browse All Subjects

Drie lewens raak onomkeerbaar inmekaar verstrengel: Cody Young, die player, wat met losbandige seks desperaat op soek is na homself; Owen Jooste, die hokvegter, met die drome, woede en jaloesie; en tussen hulle staan Lauren Cooper, die beeldskone verleidster, wat op 'n pad van selfvernietiging beland. Wie is uiteindelik die jagter, en wie die prooi? En wat gaan aan by die sinistere nagklub - Black Valentine? Sluip daar moontlik nog 'n jagter rond? Three lives become irreversibly entangled: Cody Young, the player, ...

loading
Prooi 2015, LAPA Publishers, Pretoria

ISBN-13: 9780799375169

Afrikaans

Paperback