Hulle woon in twee werelde - van die geromantiseerde Franse hoofstad tot in die Afrikaanse platteland - hierdie karakters wat so onverhoeds deur Andre P. Brink se droe glimlag en sy skerpsinnige pen betrap word. Wat hulle in gemeen het? Hardkoppigheid, onnoselheid, eksentriekheid, vernaamheid - maar hoogs vermaaklik deur Brink se oe. 'n Verbitterde eggenoot herinner die Maagd in 'n gebedeboek daaraan dat die pan waarmee sy vrou hom geslaan het, nog warm was. Dan is daar die hardvogtige concierge (opsigter); wat Afrikaanse ...
Read More
Hulle woon in twee werelde - van die geromantiseerde Franse hoofstad tot in die Afrikaanse platteland - hierdie karakters wat so onverhoeds deur Andre P. Brink se droe glimlag en sy skerpsinnige pen betrap word. Wat hulle in gemeen het? Hardkoppigheid, onnoselheid, eksentriekheid, vernaamheid - maar hoogs vermaaklik deur Brink se oe. 'n Verbitterde eggenoot herinner die Maagd in 'n gebedeboek daaraan dat die pan waarmee sy vrou hom geslaan het, nog warm was. Dan is daar die hardvogtige concierge (opsigter); wat Afrikaanse lesers van hierdie berugte karakter weet, het hulle by uitstek deur Brink se werk leer ken. Vergeet ook maar nie van die mak krokodille waarvan Brink deur 'n Afrikavriend in Parys hoor nie. Origens is diefstal in Afrika 'n verstommende ervaring, so ook die Afrikaanse vertaling van 'n medisynebrosjure, om van die amptenaarspesie en konstawels nie te praat nie.
Read Less
Add this copy of Met 'N Glimlag to cart. $52.00, like new condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2006 by Human & Rousseau.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Fine. Size: 8x5x0; Afrikaans text. Signed by the previous ower. The wraps are in fine condition. Internally, there are no markings or inscriptions, and the pages are clean and complete. The binding is strong. GK.
Add this copy of Met 'N Glimlag to cart. $112.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2006 by Human & Rousseau.