Baie belangrike geleenthede in ons lewens word 'n blye herinnering wanneer ons saam met familie en vriende aansit om 'n ete te geniet. 'n Smaakvolle tafel komplementeer die kos, sowel as die geleentheid en Maklike tafelversiering vir elke geleentheid bevat pragtige fotografie en voorstelle om 'n tema te ontwikkel om jou behoeftes en materiale tot jou beskikking te pas. Die teks bevat wenke oor hoe om verskeie decor-items te maak en hoe om met flair te onthaal. Inhoud sluit in: Inleiding, informele etes tuis (gemaklike laat ...
Read More
Baie belangrike geleenthede in ons lewens word 'n blye herinnering wanneer ons saam met familie en vriende aansit om 'n ete te geniet. 'n Smaakvolle tafel komplementeer die kos, sowel as die geleentheid en Maklike tafelversiering vir elke geleentheid bevat pragtige fotografie en voorstelle om 'n tema te ontwikkel om jou behoeftes en materiale tot jou beskikking te pas. Die teks bevat wenke oor hoe om verskeie decor-items te maak en hoe om met flair te onthaal. Inhoud sluit in: Inleiding, informele etes tuis (gemaklike laat-ontbyt, boekklub-ete, teepartytjie, whisky-en-wyn-aand, familie-etes); eet alfresco (die volmaakte piekniek, romantiese ete, vier die lente, onder die sterre), kom vier saam (gradeplegtigheid, Moeders- en Vadersdagmiddagetes, ooievaarstee); formele etes; vir die kleingoed (ook voorstelle vir hoe om gaste se kinders te vermaak); klein idees, groot impak (wenke oor hoe om die items in die boek te maak); lys van verskaffers.
Read Less