Skip to main content alibris logo
Leef Met Styl in Suid-Afrika - Fraser, Craig, and Brenner, Suzanne
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Hierdie gids is geilusstreer met foto's wat 'n blik bied op 'n keurige mengsel dekor- en interieurstyle wat vandag in Suid-Afrika voorkom. In die vier onderafdelings - in die Stad, op die Platteland, by die Strand en in die Buitelug - word daar gekyk na 'n menigte verskillende argitektoniese en binnerversierstyle wat regoor die land voorkom in woonvertrekke, slaapkamers, eetareas, kombuise, studeerkamers en badkamers, asook buite in die vorm van ingange, paadjies en treetjies, patio's, dekke en verandas, balkonne, sitplekke ...

loading
Leef Met Styl in Suid-Afrika Struik Publishers

ISBN-13: 9781868723959

Paperback