Die drie algeneemste vrae wat ouers in 'n baba se eerste jaar vra, is: Hoekom huil hy?; wat kan ek doen om hom beter te laat slaap?; hoe kan ek sy ontwikkeling aanhelp?. Die antwoord op al hierdie vrae le in dieselfde bron: sy sensoriese wereld. Dit is die sleutel tot 'n kalm-tevrede baba, wat gretig uit sy omewing leer, maklik aan die slaap raak en vir lang rukke rustig slaap. In hierdie titel, gebaseer op sensoriese, of sintuiglike, ontwikkeling, kombineer die skrywers hulle kennis en praktiese ervaring om jou te help om ...
Read More
Die drie algeneemste vrae wat ouers in 'n baba se eerste jaar vra, is: Hoekom huil hy?; wat kan ek doen om hom beter te laat slaap?; hoe kan ek sy ontwikkeling aanhelp?. Die antwoord op al hierdie vrae le in dieselfde bron: sy sensoriese wereld. Dit is die sleutel tot 'n kalm-tevrede baba, wat gretig uit sy omewing leer, maklik aan die slaap raak en vir lang rukke rustig slaap. In hierdie titel, gebaseer op sensoriese, of sintuiglike, ontwikkeling, kombineer die skrywers hulle kennis en praktiese ervaring om jou te help om op jou baba ingestem te wees en te verstaan: Watter uitwerking sensoriese insette op hom het; wat hy vir jou probeer se met die tekens wat hy gee; en hoe om daarop te reageer deur sy sensoriese omgewing en stimulering te reguleer.
Read Less
Add this copy of Koester Jou Baba: Verstaan Jou Baba Se Sensoriese to cart. $47.98, good condition, Sold by Goldstone Books rated 4.0 out of 5 stars, ships from Ammanford, CARMS, UNITED KINGDOM, published 2002 by Metz Press.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Good. All orders are dispatched within 1 working day from our UK warehouse. Established in 2004, we are dedicated to recycling unwanted books on behalf of a number of UK charities who benefit from added revenue through the sale of their books plus huge savings in waste disposal. No quibble refund if not completely satisfied.