Skip to main content alibris logo
Jonkvrou - van Rijckeghem, Jean-Claude, and van Beirs, Pat, and Hugo, Daniel (Translated by)
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

In haar eie woorde vertel Marguerite van haar wilde rooi hare, van Willem wat 'n meester is in die soenkunde, van Roderik uit wie se mond sy 'n tand geslaan het, van die monnik Zannekin wat stink soos 'n varkhok, van die vrye stad Brugge met sy knarsende uithangborde, van haar moeder se boeke met hul smagtende liefdesverhale, van die rooi sweertjies op haar toekomstige eggenoot se gesig en van die haat vir haar bloedeie vader.

loading
Jonkvrou 2011, Protea Boekhuis, Menlopark 0102

ISBN-13: 9781869195014

Afrikaans

Paperback