Skip to main content alibris logo

Innovasie: Hoe Wetenskap Suid-Afrika Vorm

by

Write The First Customer Review
Innovasie: Hoe Wetenskap Suid-Afrika Vorm - Wild, Sarah
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Ons almal weet Suid-Afrika het probleme; ons lees daarvan in die koerante, ons sien dit in die strate en 'n magdom mense ondervind dit in hulle daaglikse lewens. Gelukkig kan die gebruik van innovasie en wetenskap 'n groot hoeveelheid van hierdie probleme oplos. In Innovasie bekyk ons van die uitvindings - deur Suid-Afrikaners in Suid-Afrika ontwikkel - as oplossing vir knelpunte in die gesondheids-, energie-, omgewings- en nywerheidsarenas.

loading
Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm 2015, LAPA Publishers, Pretoria

ISBN-13: 9780799374933

Afrikaans

Paperback