Skip to main content alibris logo
Hebbelikhede - de Klerk, Willem
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency
Browse related Subjects
+ Browse All Subjects

Elke mens het 'n eie persoonlikheid en 'n spesifieke geaardheid. Dit is wat ons individue maak. 'n Mens se persoonlikheidstipe maak jou vatbaar vir sekere hebbelikhede. Volgens die verklarende handwoordeboek van die Afrikaanse taal is 'n hebbelikheid 'n "(hinderlike) gewoonte, aanwensel, neiging". Besonder individualistiese mense is dikwels interessante mense. Hulle hoekigheid en andersheid is kleurvol. Hulle woede of spoggery of skindery of opneukery of dwarsheid of ondersteboheid is die sout en peper van menslikheid. ...

loading
Hebbelikhede 2011, Protea Boekhuis, Menlopark 0102

ISBN-13: 9781869190934

Afrikaans

Paperback