Dirk van Zyl verkry sy inspirasie vir skryf uit sy eie lewe. Sy o??? sien raak wat min mense kan sien, en dit is 'n gawe wat hy ontvang het. Vanaf sy eerste verhalende gedig, is ek geboei deur sy woorde. As blindes lei het my stom gelaat. Hierdie bundel tydlose gedigte kan ek aanbeveel en as jou eerste liefde die digkuns is, nog te beter. Hierdie tipe bundels is besig om uit te sterf en is definitief 'n bundel gedigte wat behoue moet bly.Dirk van Zyl, woorde wat my by sal bly, het jy in hierdie bundel aangeteken. Ek beveel ...
Read More
Dirk van Zyl verkry sy inspirasie vir skryf uit sy eie lewe. Sy o??? sien raak wat min mense kan sien, en dit is 'n gawe wat hy ontvang het. Vanaf sy eerste verhalende gedig, is ek geboei deur sy woorde. As blindes lei het my stom gelaat. Hierdie bundel tydlose gedigte kan ek aanbeveel en as jou eerste liefde die digkuns is, nog te beter. Hierdie tipe bundels is besig om uit te sterf en is definitief 'n bundel gedigte wat behoue moet bly.Dirk van Zyl, woorde wat my by sal bly, het jy in hierdie bundel aangeteken. Ek beveel die bundel baie sterk aan.Yolanda Mey.
Read Less
Add this copy of Hartsgedagtes to cart. $7.25, new condition, Sold by Ingram Customer Returns Center rated 5.0 out of 5 stars, ships from NV, USA, published 2019 by Independently Published.
Add this copy of Hartsgedagtes (Afrikaans Edition) to cart. $25.69, good condition, Sold by Bonita rated 4.0 out of 5 stars, ships from Newport Coast, CA, UNITED STATES, published 2019 by Independently published.