Skip to main content alibris logo

Hartebreker: Christiaan Barnard en die eerste hartoorplanting

by

Write The First Customer Review
Hartebreker: Christiaan Barnard en die eerste hartoorplanting - Styan, James-Brent
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasiente 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en egskeidings) en flambojante lewe nie. James Styan ondersoek ook die impak van die historiese eerste hartoorplanting op Barnard se persoonlik lewe en op die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die algemeen, waar apartheidswetgewing dikwels die probleme van ...

loading
Hartebreker: Christiaan Barnard en die eerste hartoorplanting 2017, Jonathan Ball Publishers SA, Johannesburg

ISBN-13: 9781868428403

Afrikaans

Trade paperback