Vir Suid-Afrikaners het hierdie begrippe sinoniem geword met die name van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff. In die dertig jaar sedert die tragiese verdwyning van ses jong skoolmeisies en die dramatiese skietdood van die land se berugste egpaar, hang onbeant- woorde vrae steeds in die lug. Die makabere raaisels wat hulle agtergelaat het, het nie saam met hulle gesterf nie. Joernalis Pieter van Zyl gee in hierdie boek, waarvoor hy eksklusiewe toegang tot Huisgenoot se uitgebreide argief gehad het, 'n volledige oorsig oor die ...
Read More
Vir Suid-Afrikaners het hierdie begrippe sinoniem geword met die name van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff. In die dertig jaar sedert die tragiese verdwyning van ses jong skoolmeisies en die dramatiese skietdood van die land se berugste egpaar, hang onbeant- woorde vrae steeds in die lug. Die makabere raaisels wat hulle agtergelaat het, het nie saam met hulle gesterf nie. Joernalis Pieter van Zyl gee in hierdie boek, waarvoor hy eksklusiewe toegang tot Huisgenoot se uitgebreide argief gehad het, 'n volledige oorsig oor die voortslepende sage. Rolspelers wat direk by die saak betrokke is en was, se insigte en ervarings word betrek om opnuut sin van die tragedie te probeer maak. Naasbestaandes van die meisies wat verdwyn het, asook die van Van Rooyen en Haarhoff, is deur die skrywer genader. Kenners, waaronder sielkundiges, kriminoloe, baasspeurders, handskrifontleders en selfs sieners, verskaf 'n sonderlinge blik op die gebeure wat by Suid-Afrikaners bly spook. Die tragedie verkry 'n nuwe dimensie wanneer dit beskou word teen die agtergrond van Suid-Afrika drie dekades gelede. Dit blyk ook dat Van Rooyen en Haarhoff nie in isolasie kon optree nie, maar waarskynlik deel was van 'n uitgebreide misdaadnetwerk. Hiertoe boek sal niemand koud laat nie.
Read Less
Add this copy of Gert and Joey: Nuwe Lig Op 'N Raaisel Van Dertig Jaar to cart. $60.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2018 by Random House Struik (Pty) Ltd.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Very Good. Size: 0x0x0; Afrikaans text. The wraps are a bit shelf rubbed and edge worn. They are strong and sturdy. Internally, the corners are dog eared. There is a a previous owners signature on the front end page on the front end page. Otherwise clean and complete. Tightly bound. r*03/04/2023[Ak]
Add this copy of Gert En Joey: Nuwe Lig Op 'N Raaisel Van Dertig Jaar to cart. $60.00, good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2018 by Penguin Random House / Penguin Books.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Good. Size: 0x0x0; Reprint, 2018. Publication of 195 pages. The wraps are a little shelf rubbed and a touch edge worn. Internally the pages are clean and complete. The text is legible. The binding is excellent. GK.