Skip to main content alibris logo

Die Suider-Afrikaanse Watter Blom is dit?: 'n Onontbeerlike gids tot tuinplante

by ,

Write The First Customer Review
Die Suider-Afrikaanse Watter Blom is dit?: 'n Onontbeerlike gids tot tuinplante - Pienaar, Kristo, and Smith, Gideon
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Sedert 1984, toe die heel eerste uitgawe van Die Suid-Afrikaanse watter blom is dit? gepubliseer is, was hierdie boek vir Suid-Afrikaanse tuiniers (of voornemende tuiniers) die naslaanwerk van keuse wat blomidentifikasie betref. Nou, heeltemal hersien en opgedateer deur Professor Gideon F. Smith, verskyn hierdie nuwe, vierde uitgawe 15 jaar na die afsterwe van die oorspronklike outeur, professor Kristo Pienaar. Nie net is dit nou aangepas vir Suider-Afrika (soos die huidige titel daarop wys) nie, maar ook die alfabetiese ...

loading
Die Suider-Afrikaanse Watter Blom is dit?: 'n Onontbeerlike gids tot tuinplante 2011, Struik Lifestyle

ISBN-13: 9781770078741

Afrikaans

Hardcover