Rook is 'n gewoonte wat meestal deur kinders of tieners aangeleer word. Die voorbeelde van ouers, familie en rolmodelle wat rook moenie onderskat word nie. Dr Michail Eriksen s??? dat kinders begin rook omdat dit vir hulle 'n gevoel van vryheid gee en later kan hulle nie ophou nie. Die ironie is dat die nikotienverslawing juis vryheid en onafhanklikheid wegneem. Volgens 'n opname deur die Amerikaanse Kankervereniging geniet slegs 16% van rokers sigarette werklik. Om te dink dat jy 'n sigaret geniet, is 'n tragiese vorm van ...
Read More
Rook is 'n gewoonte wat meestal deur kinders of tieners aangeleer word. Die voorbeelde van ouers, familie en rolmodelle wat rook moenie onderskat word nie. Dr Michail Eriksen s??? dat kinders begin rook omdat dit vir hulle 'n gevoel van vryheid gee en later kan hulle nie ophou nie. Die ironie is dat die nikotienverslawing juis vryheid en onafhanklikheid wegneem. Volgens 'n opname deur die Amerikaanse Kankervereniging geniet slegs 16% van rokers sigarette werklik. Om te dink dat jy 'n sigaret geniet, is 'n tragiese vorm van selfmisleiding. Die talle ellendes en siektes wat die roker dikwels vroe???r, maar beslis later tref, word beskryf in hoofstukke 4 tot 9. Maar eers word gekyk na die redes waarom mense rook, daarna word die chemiese samestelling van tabakrook ontleed en dan kyk ons na statistieke en tendense.
Read Less
Add this copy of Die Rookgewoonte to cart. $8.04, new condition, Sold by Ingram Customer Returns Center rated 5.0 out of 5 stars, ships from NV, USA, published 2016 by Pieter Bekker.
Add this copy of Die Rookgewoonte (Afrikaans Edition) to cart. $27.01, good condition, Sold by Bonita rated 4.0 out of 5 stars, ships from Santa Clarita, CA, UNITED STATES, published 2016 by Pieter Bekker.