Skip to main content alibris logo

Die Respektabele Meneer Hartslief

by

Write The First Customer Review
Die Respektabele Meneer Hartslief - Karsten, Chris
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Elie Hartslief is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand. Wanneer sy saggeaarde broer Basie se lyk langs 'n afgele??? pad gevind word, word die Hartslief-clan van Brixton egter genoodsaak om laer te trek. Elie is die brein; Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela met die slaghuis die spiere; en die verfynde kok Moks met sy helderkleurige mohican en mediwietkoekies die bek. Hulle kom egter teen gedugte teenstanders te staan: die berugte King of Sleaze en sy ...

loading
Die respektabele meneer Hartslief 2014, Human & Rosseau

ISBN-13: 9780798170345

Afrikaans

Trade paperback

Die respektabele Meneer Hartslief 2014, Tafelberg Publishers Ltd, Cape Town

ISBN-13: 9780798167840

Afrikaans

Paperback