Skip to main content alibris logo

Daar's 'n Hoender Wat 'n Eier Nie Kan Le: 'n Memoir

by

Write The First Customer Review
Daar's 'n Hoender Wat 'n Eier Nie Kan Le: 'n Memoir - van Wyk, Chris
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Agnes, die Van Wyks se huishulp gedurende die laat 1960's en vroee 1970's, het 'n besonderse vriendskap met die jong Chris van Wyk gehad. Hy het haar altyd verdedig wanneer sy soms op 'n Maandagoggend met 'n babelaas kom werk het en haar huistake sou afskeep. Op haar beurt weer het Agnes hom nooit verklik wanneer hy sou besluit om stokkies te draai en eerder tuis te bly nie. Met verloop van tyd het die twee al hoe meer geheg geraak en stories uitgeruil oor bruinmense en die Zoeloes, die lewe in Riverlea en Soweto, die ...

loading
Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan le: 'n Memoir 2011, Picador Africa, Johannesburg

ISBN-13: 9781770101074

Afrikaans

Trade paperback