Skip to main content alibris logo
Bewys Van Die Hemel - Alexander, Eben
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Naby-dood-ervarings, of NDE's, is iets waaroor groot meningsverskille bestaan. Duisende mense het dit al ervaar, maar die meeste wetenskaplikes voer aan dat dit onmoontlik is. Dit was ook die mening van dr Eben Alexander. As hoogs opgeleide neurochirurg, wat gedurende sy loopbaan breinoperasies op talle pasiente uitgevoer het, het Alexander geweet dat dit wat gelowiges die "siel" noem, maar net 'n produk is van chemiese prosesse in die brein. Sy verklaring vir NDE's sou sonder twyfel wees dat dit vir die betrokke persoon ...

loading
Bewys van die Hemel 2013, Penguin Books (South Africa), Parklands

ISBN-13: 9780143538349

Afrikaans

Trade paperback