Skip to main content alibris logo

Amper Klaar: 'n Gids Vir Huisvernuwing

by

Write The First Customer Review
Amper Klaar: 'n Gids Vir Huisvernuwing - Cohen, Robyn
Filter Results
Shipping
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Die stygende eiendomsmark is die dryfkrag agter die huisvernuwingsopbloei. Iedereen is 'n vernuwer; iedereen is 'n bouer. Waar begin 'n mens? Meer belangrik, hoe voltooi jy voordat dit jou onderkry? Hierdie leersame en dikwels humoristiese gids sal jou help om jou projek betyds en binne jou begroting te voltooi. Jy moet eenvoudig hierdie titel he vir alles vanaf die basiese dinge soos om die ontwerp reg te kry, tot hoe om jou planne deur die Stadsraad goedgekeur te kry asook hoe om jou kontrakteurs hul beste te laat lewer. ...

loading
Amper Klaar: 'n Gids Vir Huisvernuwing 2006, Double Storey, Cape Town

ISBN-13: 9781770131156

Afrikaans

Paperback