Andre P Brink se: "Die verbysterende verskeidenheid verhale in SJ Naude se merkwaardige bundel Alfabet van die voels tel onder die bestes in Afrikaans ...Vir enige leser wat wil bybly by wat op die voorpunt van Afrikaanse literatuur gebeur, is hierdie bundel werklik onmisbaar." Dit is 'n boek oor ontheemding, terugkeer, die saamleef met verlies. In die storie "Die mobile" raak 'n vrou, self sterwend aan kanker, obsessief betrokke by die lot van vigslyers, verwaarloos alle verhoudings met geliefdes, en skaar haar, in haar ...
Read More
Andre P Brink se: "Die verbysterende verskeidenheid verhale in SJ Naude se merkwaardige bundel Alfabet van die voels tel onder die bestes in Afrikaans ...Vir enige leser wat wil bybly by wat op die voorpunt van Afrikaanse literatuur gebeur, is hierdie bundel werklik onmisbaar." Dit is 'n boek oor ontheemding, terugkeer, die saamleef met verlies. In die storie "Die mobile" raak 'n vrou, self sterwend aan kanker, obsessief betrokke by die lot van vigslyers, verwaarloos alle verhoudings met geliefdes, en skaar haar, in haar verbete stryd teen korrupte en ellendige amptenare, by die geledere van die dooies. "Die lawaaimasjien" en "VNLS" is albei verhale oor die saamleef met die verlies aan bande met 'n kultuur en 'n kinderverlede. Dikwels word daar in hierdie verhale 'n spanningsveld geskep tussen die bevryding van die verlede en die terughunkering daarna. Die verhale is wyd leesbaar met prikkelende stories, ideeryk met nuwe ruimtes, gebeure en karakters.
Read Less
Add this copy of Alfabet Van Die Voëls to cart. $49.00, good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2011 by Umuzi.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Good. No Jacket. Size: 8x5x0; Afrikaans text. The wraps are shelf rubbed with a small patch of sticker residue on the spine. The binding is secure. Slight waviness due to damp on the bottom corners of the last third of the book. No inscriptions or annotations. JHK.
Add this copy of Alfabet Van Die Voels-Verhale " Onder Die Bestes in to cart. $54.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2011 by UMUZI.
Add this copy of Alfabet Van Die Voëls-Verhale to cart. $64.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2012 by UMUZI-Random House Struik (Pty) Ltd.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Very Good. Afrikaans text. Signed by the author. 2nd impression 2012. The wraps are a little shelf rubbed and edge worn. The text within the book is clear and bright. The binding is excellent. GK.