Skip to main content alibris logo

Ingrid Winterbach

Ingrid Winterbach is veelbekroonde skrywer. Sy het al meermale die Hertzogprys, die MNetprys en die UJprys ontvang. Winterbach se romans het al in Nederland, Frankryk en Amerika verskyn. Sy woon in Stellenbosch en is ook beeldende kunstenaar.