Zandi droom van die groot blou oseaan en helderbont visse. Op 'n dag kry sy 'n spesiale geskenk, wat lei na 'n avontuur vol asemrowende onderwater-ontdekkings. Maar iets bedreig di??? toweragtige w???reld ... en die enigste manier om dit te beskerm is dalk versteek in stories uit die verlede. Zandi se lied is 'n bemagtigende en inspirerende storie oor ons verbintenis met die natuur deur Zandile Ndhlovu, Suid-Afrika se eerste swart vroulike vryduik-instrukteur en die stigter van die Black Mermaid Foundation.
Read More

Read Less